Mara Wilson

Mara Wilson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mara Elizabeth Wilson
Geboorte 24 Julie 1987 (1987-07-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mara Wilson (gebore 24 Julie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mrs. Doubtfire (1993), Miracle on 34th Street (1994), Matilda (1996), en Thomas and the Magic Railroad (2000).


Developed by StudentB